Ek het Marisan & Charles die eerste keer ontmoet by hulle verlowigsfotosessie in 2010 en van die begin af het dit gevoel asof ek hulle al jare ken. Dié paartjie hou van sports maak. Marisan & Charles is rustige mense wat net wil sorg dat almal gelukkig is en ‘n goeie tyd het. Hulle fondasie is geloof en hulle struktuur liefde. Hulle troue was by die pragtige Kleine Marie, Stellenbosch.
Marisan, jy het soos ‘n Franse koniklike gelyk. Dit was so lekker om julle troue af te neem. Ek hoop dié dag was waarvan julle gedroom het. Dankie vir julle gasvryheid.
‘n Desert Rose hanger :)
Skillie was hier ;)
Willem Foster, dankie vir jou professionele Second Shooting. ;)
Service Providers
Wedding Coordinator & Venue - Kleine Marie
Got dressed at…” - Lanzerac Hotel
Wedding Dress - Susan Ellis
Make-up Artist - Algria Ferreira
Hair - Jeannette Genis
DJ - Gideon Smit
Flowers & Catering - Kleine Marie
Cake - Wade van der Merwe