Dit was ‘n heerlike oggend fotosessie in die YSP Studio. Amelia en haar man, Francois, het hulle twee pragtige kinders, Mia & Anru gebring vir ‘n familie fotosessie. Die tyd het so vinnig gevlieg, omdat Mia & Anru so oulik saam gewerk het.
Amelia, baie dankie, ek het die shoot baie geniet. Julle is ‘n ster gesin.