Dit was Hoërskool DF Malan se matriekafskeid. Ek het vroeër daardie middag vir Louisa, Johan, Izelle, Gene, Carli & Eduard afgeneem waar hulle bymekaar gekom het om saam na die matriekafskeid, wat by Eensgezind gehou was, te gaan.
Julle het almal ongelooflik gelyk!
Sterkte met die groot eksamen wat voor lê! Ek wens vir julle net dié beste begin tot julle toekoms as “groot mense”. Die lewe is kosbaar, so geniet elke oomblik.
Louisa
Louisa & Johan
Izelle
Izelle & Gene
Carli
Carli & Eduard