Family/Portraiture

Sophia

Dit is altyd interessant vir my hoe die lewe mens kan verras. Goeie dinge gebeur en dan gebeur daar soms slegte dinge. Klink vaag, maar dis hoe ek dit wil hou.

Sophia het oor my pad gekom omdat ‘n baie slegte ding in my lewe gebeur het. Sy was ondersteunend en sy het my nie eers geken nie. Dit is hoe ek vir Sophia leer ken het. ‘n Real mens, met opregte intensies.

Ek was so opgewonde toe sy my kontak vir ‘n fotosessie. Sophia wou net iets doen wat sy nooit sou doen nie en dit was ‘n fotosessie. Eerlik waar dink ek sy moes dit al lankal gedoen het. Mooi van binne en buite.

Sophia, dankie vir wie jy is en ek is seker almal wat jou ken deel my gedagte oor jou.

PS: Ek wil ook net dankie sê aan elke Kapenaar wat sy stoep met ons gedeel het. ;)


































































































My Great Web page

Preview - Sophia




My Great Web page

YSP Studio - Die De Milander Gesin

Dit was ‘n heerlike oggend fotosessie in die YSP Studio. Amelia en haar man, Francois, het hulle twee pragtige kinders, Mia & Anru gebring vir ‘n familie fotosessie. Die tyd het so vinnig gevlieg, omdat Mia & Anru so oulik saam gewerk het.

Amelia, baie dankie, ek het die shoot baie geniet. Julle is ‘n ster gesin.































My Great Web page

The Desert Rose Project - Merry Christmas!!!


We wish everyone a Merry Christmas & a Happy New Year! May you have a blessed time with family & friends. Drive safely and enjoy every minute of the festive season.

To celebrate Christmas, Tendai & I, decided to run a special on the Desert Rose Hangers. Buy any two hangers and receive a free heart hanger.

This special promotion will run until the end of December 2011.

PS: It isn’t really Father Christmas, it’s Tendai. ;)

My Great Web page

Nika - ‘n klein Lente bloeiseltjie

Nika, het op ‘n koue Wintersmiddag, Lente na die YSP studio gebring.

Sy is 10 maande oud en baie vriendelik. Chanelle & Jacques, het Nika vir haar eerste fotosessie gebring, toe sy nege weke oud was. ‘n Regte klein dametjie. Nika is mal oor blommetjies en dis te oulik hoe fyn sy aan die blommetjies vat.

Nika - nege weke oud












Nika - 10 maande oud
























Ek het die studio ligte afgesit en kameras geruil en net lekker op die grond gesit en skiet. Mal oor die volgende paar swart & wit foto’s.



















































Die Conradie Gesin

Ek was so opgewonde om Adél se klein juweeltjie, JD, te ontmoet. Siende dat sy eerste shoot by my was toe sy ma maar net drie maande swanger was met hom. Adél het my blogpost oor my Ouma Jessie gesien en besluit sy sal graag haar Ouma Joey saam wil bring vir ‘n maternity shoot, maar toe besluit JD hy kan nie meer wag nie.

Gelukkig kon ons toe ‘n paar weke later almal in die studio kry.

Baie geluk julle twee, julle seuntjie is beautiful!

PS: Kyk uit vir JD se pragtige wolkombers gebrei deur sy Ouma, Oumagrootjie en Tannies.

Adél se eerste shoot - Adél Conradie - Dress Show Off Session
My Ouma Jessie - Ouma Jessie, Hermanus & the Dassies …






















Trotse Ouma Joey Gows (of eerder Oumagrootjie)



























Die oulikste oomblik!












JD se strepies baaibroek. :)






























Adél se ma het hierdie rooi sokkies vir JD gebrei.



Klaar gemodel…



Waar’s die tannie met die kamera?

Bookmark and Share

Connor - little Mr Perfect

I have had the privilege to “meet” Connor before he made his grand appearance. After three shoots at different stages, I realized that Connor has a special place in my heart. Connor is 7 months old. He has the most gorgeous eyes and is such a chilled out baby. Probably because of his perfectly matched parents, Yvette and Craig. I am very happy for you guys and want to say congratulations yet again.

To view the two previous shoots, please visit…
Yvette & Craig
Yvette & Craig’s Connor





































A special moment…






One of my favourites!


















Cool dude :)


















Connor = Miracle