April 13th, 2012
— Yolande Snyders
|
September 28th, 2011
— Yolande Snyders
|
December 10th, 2010
— Yolande Snyders
|
Marné & Swys vier nou in Desember hul eerste huweliksherdenking. Die eerste herdenkings geskenk is papier en hulle het besluit om ‘n foto sessie te doen as hul geskenk aan mekaar. (Foto - Papier)
Marné het my laat weet dat hulle “happy-go-lucky” mense is, wat sport “love”. So, Seepunt was in my opinie, daai kombinasie. Ons het die Kaapse weer, vier seisoene in ‘n uur, die middag beleef. Die foto sessie het my ook laat dink aan wat ‘n huwelik regtig is. Dis nie net ‘n troue en ‘n stukkie papier nie, dis spanwerk, respek vir mekaar, ondersteuning, om mekaar deur goeie en slegte tye by te staan en om mekaar lief te hê.
Marné & Swys, ek wens vir julle God se seën op julle huwelikspad vorentoe. Dit was vir my helder deur ons tydjie saam, dat julle regtig ‘n hegte span is, wat op die wenpad is van ware geluk en liefde. Geluk met julle anniversary!
Marné & Swys se skip het ingekom.
‘n Mooi voorbeeld van mekaar dra en ondersteun. :)
The Big Boom Theory (ek wil net graag weet, wie of wat word hier uit gehou.)
October 9th, 2010
— Yolande Snyders
|
May 7th, 2010
— Yolande Snyders
|